Voetbaai 4x4 Tours
Toere oor die Richtersveld en Weskus gebiede Kampers en nie-kampers welkom.
Toere oor die Richtersveld en Weskus gebiede Kampers en nie-kampers welkom.
Fantastiese ligging, goed toegerus, uitstekende diens! Ons was 2 gesinne met kinders tussen 3 en 8 wat vir 2 aande by Voetbaai Chalets gebly het. Alles was perfek, van kommunikasie tot fasiliteite en die warmkomberse was 'n fantastiese bonus. Die aande was lekker koud! Die ligging is perfek en die kinders het dit geniet om tot by die strandjie te stap en daar te speel. Alhoewel dit redelik oop... Read this review
Annemarie
Booked through Travelground
Die verblyf was baie aangenaam en die cottage was in een woord, pragtig. Die cottage was in een woord, pragtig geleë. Direk by die strand, waar ons die flaminke gesien het! Alles wat ons nodig gehad het, was in die huisie. Gasvrou was dadelik daar nadat ons daar aangekom het en ons alles verduidelik het. Baie, baie mooi plek.
Gerhard
Booked through Lekkeslaap/Travelground
Really clean comfortable accommodation. Well equipped kitchen. Comfy couches. Nice attention to detail. Very welcoming and warm housekeeper, Sarah. Very well situated on the beach. Would stay again
Ian Scott
South Africa
We were very happy we landed up in Voetbaai Chalets, as they seemed to be the best self-catering option in Port Nolloth. They are very clean, neat and well maintained, and the fittings, bedding, kitchen utensils, etc are all of a very high standard. The owners also run an excellent self-catering establishment in Springbok named Klein Plasie, and their standards are very high.
John R
Share This Page